Die ontwikkelaar is Karookraal Ontwikkeling (Edms) Bpk met Maatskappynommer 2003194
met vier aandeelhouers. Die aandeelhouers het elkeen hul eie maatskappy wat ook ontwikkelingswerk
in eie reg doen. Karookraal is dus in goeie hande, veral met die feit dat daar tot datum nog geen
ontwikkelingsverband oor die grond registreer is nie.