Die program vir die voltooiing van dorpsgebieddienste is end Januarie 2017. Indien ons drie maande toelaat vir die munisipaliteit se goedkeuring van die dienste, vir die oopmaak van die dorpsregister en die registreer van die erwe op die munisipale rol, kan bouplanne teen begin Mei 2017 ingedien word en bouwerk teen end Mei 2017 laatste
Na’n stadige jaar van droogte, politieke onsekerheid en “everything must fall” het die ontwikkelaar besluit om die Fase 1&2 dorpsgebieddienste te begin installer sodat die dorpsregister oopgemaak en die eerste huise gebou kan word. Die riool, water en strate se konstruksie het in September 2016 begin. Die elektries begin in November 2016 nadat die paaie