Na aanleiding van al die navrae wat ons die afgelope paar maande ontvang het, het dit al duideliker geword dat ons die bouwerk van ons huise baie deursigtig in ons koopkontrak sal moet aanspreek – iets wat Karookraal se ontwikkelaar dan ook gedoen het. Van die aspekte wat aangespreek is in die hersiene koopkontrak is
Met die vreeslike winde wat ons in Junie-maand beleef het is Karookraal se kenmerkende windpomp ongelukkig beskadig. Ons is egter baie bly om te sê dat ons nou ’n nuwe draaiende windpomp het wat selfs beter en hoër as die oorspronklike een is! Maar waar staan ons met die bou van die eerste huise? Stadler