GeplaasNov 07, 2016 Bemarking vanuit die waghuis Hiermee bevestig ons dat ons vanaf datum vanaf 10h00 tot 16h00 elke dag op terrein is en vanuit die waghuis ons bemarking doen. Kom besoek ons op terrein, besigtig die skouhuis en gesels oor jou pad vorentoe; ons sal kan help!! Keuler Eiendomme Skouhuis