
GeplaasJun 06, 2017
Ons kry gereeld navrae oor wanneer ons aan die eerste Karookraal-huis gaan begin bou. Ons het egter ongelukkig vasgeval met administratiewe rompslomp. Ons wag tans op goedkeuring van die Algemene Plan deur die Landmeter-Generaal en dit het dan ook desnoods die aanvang van bouwerk vertraag. Die Algemene Plan sal binnekort beskikbaar gestel word waarna die