
GeplaasMar 14, 2017
Die argitek van die Karookraal Ontwikkeling, Francois van Zyl, is besig met die ontwerp van die eerste ses huise. Standaardplanne word vir oorweging aan kopers voorsien en dan doelgerig verander om aan die koper se behoeftes te voldoen en ook om op die betrokke erf se helling te kan werk. Die koste van die argitek se