VIDEO

'n Voëlperspektief van die Karookraal Ontwikkeling. Beskou ons ingangshek, skouhuis en natuurlik ook ons kenmerkende windpomp, vanuit die lug. Hier kan jy ook sien hoe vêr ons van die Hartenbosrivier, see en N2-snelweg geleë is.