DIE SKOUHUIS

Die ontwikkelaar het die skouhuis gebou om die voornemende kopers 'n tipiese drieslaapkamerhuis met 'n hoë vlak van afwerking te wys. Ons glo die foto's bevestig ons boukwaliteit en die Karoo-ontwerp.