LIGGING

Karookraal is geleë in Onzerustlaan, Hartenbos. Dit is in die ou Hartenbos tussen die N2-snelweg en die see, op die Hartenbosrivier. Kyk vir die windpomp!

Die koördinate vir die ontwikkeling is: S 34 ̊ 07’ 11.7” en E 022 ̊ 06’ 32.1”

Image