ERWE BESKIKBAAR

Tans word Fases 1, 2, 3 en 4 met 'n totaal van 63 erwe bemark. Die erwe wissel in grootte van 261 m2 tot 451 m2. Die erwe is geprys aan die hand van grootte en ligging met die mees bekostigbare erf R430 000 (BTW Ing).

Sien die volledige Fase 1&2 Erwe Pryslys aangeheg. Hierdie skedule sal gereeld opdateer word aan die hand van verkope en die beskikbaarheid van die erwe soos per die skedule kan nie gewaarborg word nie.

Image

HUISOPSIES & PAKKETPRYSE