DOELGERIGTE ONTWERP

Standaardplanne word voorsien vir oorweging deur die kopers, maar daar moet egter gelet word dat hierdie planne na die koper se spesifieke vereistes verander kan word. Hierdie standaardplanne is op die gelyk erwe van toepassing en kan drasties verander op die erwe met hellings. Tipiese ontwerpe vir erwe met steil hellings is beskikbaar as Plan Tipe J.

Image