🌎 For COVID-19 updates, visit the official government website www.sacoronavirus.co.za

OOR KAROOKRAAL

Karookraal is 'n nuwe ontwikkeling in die ouer gedeelte van Hartenbos en is op die Hartenbosrivier tussen die N2-snelweg en die see geleë. Die ontwikkeling sal wonings met 'n egte Karoogevoel en styl oplewer, met die windpomp as die sentrale element in die ontwerp.

Skouhuis

Karoostyl skouhuis asook alternatiewe argiteksontwerpte huisplanne.

Hartenbos

Laaste ontwikkelingsgrond in die ou Hartenbos.  Noorduitsig oor die Hartenbosrivier en na die Outeniekwaberge.

24-uur sekuriteit

Karookraal sal ten volle ommuur wees met ‘n ingangshek, wat vir 24-uur bemande sekuriteit ontwerp is, met ‘n verbylaan vir trokke.

Karookraal Ontwikkeling

  • ADRES

    Onzerustlaan, Hartenbos /GPS-Koördinate S 34˚ 07’ 11.7” E 022˚ 06’ 32.1”

  • FOON

    Stevie - 083 449 1442 / Susan - 083 996 0802 / Leon - 082 390 9736

  • EPOS

    steviek@telkomsa.net / susankeuler@gmail.com leon@keulereiendomme.co.za

KONTAK ONS